Silwervis | 水產百科網
Dievissekopenlyfissilwermetsewehorisontalesilwerpienkstrepemetklein,bloukolletjiesaandiesye.Dievisisgewoonlik40cmlankmaarkantot90cm ...
Die Silwervis (Argyrozona argyrozona) is n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suidkus voorkom vanaf Tafelbaai tot by die Oos-Kaap. Dit staan ook bekend as n Kapenaar en in Engels staan dit bekend as die Carpenter.
Die vis se kop en lyf is silwer met sewe horisontale silwerpienk strepe met klein, blou kolletjies aan die sye. Die vis is gewoonlik 40 cm lank maar kan tot 90 cm lank word en weeg dan 4 kg.
Die volwasse visse kom voor in water van 50 – 200 m diep by riwwe of rotsagtige seebodem. Die onvolwasse visse verkies riwwe nader aan die land in water wat 10 – 40 m diep is. Die Silwervis eet tjokka, ansjovis en sardyne. Die wyfies skiet kuit van Desember tot April. Dit is n gewilde eetvis.
Die Papierbek Barbus mattozi, n varswater vis, staan ook bekend as die Silwervis.
...Afrikaans-English | 水產百科網
Behind The Labels – Silwervis | 水產百科網
Elektroplatering | 水產百科網
Elf (vis) | 水產百科網
Geld | 水產百科網
HAT | 水產百科網
silwer - Afrikaans definisie, grammatika | 水產百科網
Silwervis | 水產百科網
Wiktionary | 水產百科網
【南非鯛Argyrozona argyrozona】鯛 (Sparidae)
水產分類:台灣常見的大陸水產品圖說中文名稱:南非鯛學名:Argyrozonaargyrozona科別名稱:鯛(Sparidae)命名學者:Valenciennes