Elf (vis) | 水產百科網
'nElf(Pomatomussaltatrix)is'nviswatvoorkomaanbeidekantevandieAtlantieseOseaan....Dievisisgroenerigaandiebokantensilweraandieonderkant.
n Elf (Pomatomus saltatrix) is n vis wat aan beide kante van die Atlantiese Oseaan voorkom. In Suider-Afrika kom die vis voor van Valsbaai tot by Mosambiek, asook by Madagaskar. Dit kom ook wyd voor by Oman, die Middellandse See, Nieu-Seeland, Australië en die Maleisiese skiereiland. In Engels staan die vis ook oor die algemeen bekend as elf maar in KwaZulu-Natal word die vis shad genoem.
Die vis is groenerig aan die bokant en silwer aan die onderkant. Die vis word tot 1,2 m lank en weeg dan 15 kg.
Die vis leef in kuswater; die onvolwasse vissies en die volwasse visse word soms ook in riviermondings gevind. Die vis is n dodelike roofvis wat beïndruk met sy spoed en vaardigheid en is gewild as n besonderse sportvis onder hengelaars. Die naam saltatrix beteken dansende meisie na aan...
Afrikaans-English | 水產百科網
Behind The Labels – Silwervis | 水產百科網
Elektroplatering | 水產百科網
Elf (vis) | 水產百科網
Geld | 水產百科網
HAT | 水產百科網
silwer - Afrikaans definisie, grammatika | 水產百科網
Silwervis | 水產百科網
Wiktionary | 水產百科網
【南非鯛Argyrozona argyrozona】鯛 (Sparidae)
水產分類:台灣常見的大陸水產品圖說中文名稱:南非鯛學名:Argyrozonaargyrozona科別名稱:鯛(Sparidae)命名學者:Valenciennes